What our guests say

Very beautiful apartment. Stunning view. Perfect location and the owners are wonderful. I would recommend this place to all my family and friends. Thank you to Clare and Chris for an amazing week.
(5/5 via SA Venues for a stay in Dec 2017)

Gloria Pattichides

Pietermaritzburg

Value for money.
The apartment was clean and neat with everything you need. Nice and big bed with soft linen. Very hospitable people. A lovely patio with a beautiful view of the ocean. Will go again!
(5/5 via Lekkeslaap for a stay in Dec 2017)

Anju H

RSA

Puik, veilig en baie gasvry.
Dit was 'n baie aangename ervaring met buitegewone gasvryheid. Die veiligheidsmaatreëls was ver bo gemiddeld, voorwaar aan te beveel.
(4.8/5 via Lekkeslaap for a stay in Dec 2017)

Daan L

RSA

Lieflike blyplek, vriendlike helpvolle eienaars.
Ons het baie lekker daar gebly en al die fasiliteite binne en buitekant was uitstekend. Chris en Claire was baie vriendelik en helpvol met enige vrae. Ons deposito was spoedig terugbetaal.

5/5 vis Lekkeslaap for a stay in November 2017

Gert & Martie

RSA

Ongelooflike ervaring by seker die beste gasheer en gasvrou.
Billfish Apartments was sover die beste verblyf en ervaring wat ons nog teëgekom het. Die ligging was perfek, omtrent so 1km van die see af. Die verblyf was perfek. Dit is net en skoon en het beskik oor allerhande dinge wat nodig was en meer as wat verwag kan word van 'n selfsorgeenheid. Daar is twee wonderlike sjokolade labradors met die vriendelikste gesindheid wat baie lief is vir by jou kuier en saam speel in die swembad, maar is daar ook hekke by alle eenhede wat hulle kan uithou as mens nie so diere vriendelik is nie. Alhoewel die eenhede reg rondom die gasheer en gasvrou se huis is, is dit ongelooflik privaat uitgelê. Die sekuriteit is ongelooflik met 'n sisteem wat baie goed werk vir gaste. Die beste deel van hierdie ervaring by Billfish Apartments was die vriendelike gasheer en gasvrou, Chris en Clare. Hulle maak seker jou vakansie by hulle bly onvergete en maak seker mens voel so tuis as moontlik, altyd gereed om te help met enigiets en verwys hulle jou ook graag na die beste ervaringe in die area van Ballito en nabygeleë areas. Ons sal hierdie vakansie by Billfish Apartments voorstel aan enige iemand as iets wat ervaar moet word. Wat verder lekker is van die eenhede, is dat die eenhede modern maar needs natuurlik voorkom en voel dit of 'n mens tog in die tropiese bos bly naby die strand. Hulle is ook baie vinnig om jou sekeriteitsdeposito terug te betaal na jy hulle verlaat het. Ons het letterlik 2ure na ons gery het die epos ontvang ter bevestiging van ons sekeriteitsdeposito wat terugbetaal was. Weereens, 'n wonderlike plek om te gaan rus en veral ontslae te raak van die stres van die besige lewe of om net 'n lekker goeie ervaring te hê weg van die huis af in Ballito.

5/5 vis Lekkeslaap for a trip in Oct 2017

Johannes

RSA

Baie rustig en lekker!
Ons het baie lekker gebly! Wonderlike diens en vriendelikheid!

5/5 via Lekkeslaap for a stay in October 2017

Schané H

RSA

Amazing accommodation”

The best service and friendliest hosts we’ve ever had. Thanks Chris and Clare for all the effort you made it extra special!

5/5 on Trip Advisor for a stay in November 2017

Marizanne

RSA

“Wow! Home Away from Home!”
Wow what a wonderful place to be , waking up and watch the beautiful sea view and breeze. The place is truly amazing, a home away from home exactly what we needed to take a break from the busy city life. Watching the whales playing in the sea at sunset was one of our best experiences. The location is truly amazing safe, clean and kind owners. We are definitely coming back again!

Would you recommend this hotel to a friend?   Yes.
5/5 posted on Trip Advisor September 2017

Lwazikazi

RSA

Our hosts were extremely accommodating and very pleasant. The apartment was very well appointed with a lovely sea view and very close to the beach and shopping centres. All in all a very pleasant stay.
via Afristay Sept 2017

Jonathan

RSA

We had such a lovely time at Billfish. The unit we stayed in had everything we needed and more. It was very comfortable with a spectacular view of the ocean. We were welcomed by the warm and friendly hosts Chris and Claire who made our stay amazing and checked in on us to make sure all was good. Overall I would highly recommend Billfish to anyone who is looking for a nice break be a weekend or in our case a longer holiday.
5/5 stars
via sa venues July 2017

Catherine De Klerk

Johannesburg